Bud Abbott

Bud Abbott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Alexander Abbott
Geboorte 2 Oktober 1897
Sterfte 24 April 1974
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1935–1967
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bud Abbott (2 Oktober 1897 – 24 April 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pardon My Sarong (1942), Rio Rita (1942), The Time of Their Lives (1946), en Abbott and Costello Meet Frankenstein (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy